
Skoollied
SKOOLLIED
In die myndorpie Virginia verrys ‘n wonder,
dis die skool van eerste keuse in besonder.
Die opkoms van ‘n nuwe generasie leiers
gedissiplineerd; hardwerkend en gefokus.
In trots met goeie waardes
op God’s vaste rots, smee ons,
die goud van ons harte saam.
Henties, Hentie Cilliers
we live and breathe for you,
Henties, Hentie Cilliers
together we build our dream.
In unity and compassion we gain our strength,
we raise ourselves and our school with triumph.
With determination and perseverance we excel.
We are the champions, the number one choice!
In trots met goeie waardes,
op God’s vaste rots, smee ons
die goud van ons harte saam.
Henties, Hentie Cilliers,
we live and we breathe for you.
Henties, Hentie Cilliers
Together we build our dream.
Geskryf deur:Lize Nel, Getoonset deur: Liam Hugo